|
Jade's "migration of the crimson bird"You are my second chancei am your second choice You cradle me with your conquering cock into a chapter of your paperback novel You use me like a tampon to stop the bleeding she caused my thoughts are eagles stirring the air... read more in the POETRY forum sandra prinsloo....nou le ek ingegraweagter ‘n pallisade fence van papier ,omring deur woorde, wyl ek probeer om vir myself hier op aarde ‘n stukkie hemel raak te skryf. ************** lees meer in die GEDIGTE forum Katrienakatryn se "digkuns riglyne."Stylfigure:Eufemisme: Versagtende uitdrukking, verbloeming (bv. Heengaan ‘sterf’) Hiperbool: Buitensporige oordrywing as uiting van hewige gevoel of om ‘n sterk indruk te maak, bv. ‘ek het myself morsdood gesukkel’ Ellips: (Retorika) Weglating van woorde wat veronderstel kan word Herhaling: Waarin woorde of sinsnedes herhaal word om ‘n gedagte te beklemtoon Insinuasie: Bedekte, indirekte beskuldiging, listige suggestie Ironie: Woordgebruik waar mens presies die teenoorgestelde sê van wat jy bedoel. Paradoks: Skynbare teenstrydigheid Oksimoron: As twee teenstrydige begrippe met mekaar verbind word Inversie: Omdraaiing van die gewone en natuurlike woordorde, bv. ‘lank was die dag’ teenoor die regte ‘die dag was lank’. Kontras / Antitese: Teenstelling, die gebruik van twee teenoorgestelde begrippe naas mekaar, bv. Christendom – Heidendom ******************************* lees meer in die GEDIGTE forum |
Welcome to Purplewildebeest |
|
Copyright © 2010 Purplewildebeest All trademarks and copyrights on this page are owned by their respective owners. |
Powered By glFusion Created this page in 0.14 seconds |